Informações:
Sinopsis
InVia is a contemplative community based in Cape Town and Stellenbosch. We passionate about the journey of transformation in wholeness.
Episodios
-
Geloof/Sekerheid: Heel-Eenvoudig Lief deur Theo Geyser
18/10/2021 Duración: 16min“Heilige Vader, bewaar hulle in u Naam, die Naam wat U My gegee het, sodat hulle net soos Ons een kan wees.” Joh 17:11.
-
Oordenking: 'Integriteit' saam met Frieda
18/10/2021 Duración: 14minOordenking: 'Integriteit' saam met Frieda by InVia Gemeente
-
Simone Weil: Gravitasie en Genade deur Frieda van den Heever \\ 17 Okt 2021
17/10/2021 Duración: 34minSimone Weil: Gravitasie en Genade 17 Oktober 2021 Preek deur Frieda van den Heever Skriflesing uit Lukas 9: 23-27 Om hierdie week by te dra kliek hier: pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK
-
Geloof/Sekerheid: Sekerheid sonder Geloof deur Theo Geyser
13/10/2021 Duración: 17min"Daar word baie gepraat van die eerste helfte van jou lewe en die tweede helfte van jou lewe. Ontreddering help jou om die essensie van ons lewe in God raak te sien. En alles raak te sien wat ons dink ons kan red. Hierdie fase vra vir nederigheid, en die erkenning van my eie ego-kragte (in Bybelse terme: vlees) wat aan my Vryheid belowe."
-
Meditasie: 'Beminde' saam met Pierre
11/10/2021 Duración: 11min"First of all, prayer. For me personally, prayer becomes more and more a way to listen to the blessing. I have read and written much about prayer, but when I go to a quiet place to pray, I realise that, although I have a tendency to say many things to God, the real ‘work’ of prayer is to become silent and listen to the voice that says good things about me." - Henri Nouwen
-
Deel van 'n skare heiliges: Henri Nouwen deur Pierre du Plessis \\ 10 Okt '21
11/10/2021 Duración: 28minDeel van 'n skare heiliges: Henri Nouwen 10 Oktober 2021 Preek deur Pierre du Plessis Skriflesing uit Efesiërs 3: 14-19 Om hierdie week by te dra kliek hier: pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK
-
Glo jy? NATUUR-LIK deur Frieda van den Heever
06/10/2021 Duración: 14min"In ons huise skep ons dikwels die illusie dat ons in beheer is. As die kaste reggepak is, elke ding op sy plek is, die kosblikke gepak is, almal se skedules op die yskas is. In die natuur word daardie illusie onmiddellik afgebreek. En ek begryp, saam met Sheila Cussons: "Jy het my geteken vir die avontuur van Jóú." En ek wéét, sonder 'n Bybel langs my ... want ek sit binne-in God se eerste Bybel. Geskryf in Sy moedertaal: stilte. En ek kan insien hoekom St. Franciskus gepraat het van Moeder Aarde en Broeder Son en Suster Maan, so asof alles heilig en niks uitgesluit is by die uitnodiging van God se seën nie..."
-
St Franciskusdag - Besoekure: Die Hemel se wagkamer deur Frieda van den Heever \\ 3 Okt 2021
04/10/2021 Duración: 22minSt Franciskusdag Besoekure: Die Hemel se wagkamer 3 Oktober 2021 (In-persoondiens) Preek deur Frieda van den Heever Skriflesing uit Romeine 8 Om hierdie week by te dra kliek hier: pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK
-
Oordenking: 'St Franciskus' saam Met Frieda
04/10/2021 Duración: 12minOordenking: 'St Franciskus' saam Met Frieda by InVia Gemeente
-
St Franciskusdag deur Pierre du Plessis \\ 3 Okt 2021
03/10/2021 Duración: 16minSt Franciskusdag 3 Oktober 2021 Preek deur Pierre du Plessis. Vandag se skriflesing kom uit Psalm 104 Om hierdie week by te dra kliek hier: pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK
-
Meditasie: Op Hierdie Berg - saam met Pierre
27/09/2021 Duración: 12minMeditasie: Op Hierdie Berg - saam met Pierre by InVia Gemeente
-
Geloof/Sekerheid: Geloof In Sekerheid met Theo Geyser
26/09/2021 Duración: 18minDankie vir elkeen wat dit vir ons moontlik maak om te doen wat ons doen. Gebruik gerus die Snapscan link om hierdie week by te dra: pos.snapscan.io/qr/STB27376
-
Seisoen van die skepping: BERGE deur Pierre du Plessis // 26 Sept 2021
26/09/2021 Duración: 27minSeisoen van die skepping: BERGE 26 Sept 2021 Vandag se skriflesing is uit Jesaja 65:17-25 Preek deur Pierre du Plessis Om hierdie week by te dra kliek hier: pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK
-
Meditasie: In Die Lug - saam met Frieda
20/09/2021 Duración: 11minMeditasie: In Die Lug - saam met Frieda by InVia Gemeente
-
Geloof/Sekerheid: Sekerheid in Geloof deur Frieda van den Heever
20/09/2021 Duración: 17minDankie vir elkeen wat dit vir ons moontlik maak om te doen wat ons doen. Gebruik gerus die Snapscan link om hierdie week by te dra: pos.snapscan.io/qr/STB27376
-
Seisoen Van Die Skepping: LUG deur Frieda van den Heever // 19 Sept '21
19/09/2021 Duración: 40minSeisoen van die skepping: LUG Sonder die lug, sal die aarde verlep 19 Sept 2021 Vandag se skriflesing is uit Psalm 19:1-5 Preek deur Frieda van den Heever Om hierdie week by te dra kliek hier: pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK
-
Na Waters Waar Rus Is... deur Johan Geyser
13/09/2021 Duración: 22minDankie vir elkeen wat dit vir ons moontlik maak om te doen wat ons doen. Gebruik gerus die Snapscan link om hierdie week by te dra: pos.snapscan.io/qr/STB27376
-
Meditasie: Mensdom, Markus 10 saam met Pierre
13/09/2021 Duración: 11minMeditasie: Mensdom, Markus 10 saam met Pierre by InVia Gemeente
-
Seisoen van die skepping: MENSDOM deur Pierre du Plessis \\ 12 Sept
12/09/2021 Duración: 26minSeisoen van die skepping: MENSDOM 12 Sept 2021 Vandag se skriflesing is uit Markus 10:41-45 Preek deur Pierre du Plessis Om hierdie week by te dra kliek hier: pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK
-
Hoe om in die Donker te loop: Stories uit ons gemeenskap
06/09/2021 Duración: 37minLuister gerus na stories uit ons gemeenskap oor mense se reis met die donker. Johan Slabbert, Hannelore Olivier en Zelda Costa deel hul stories.