Informações:
Sinopsis
InVia is a contemplative community based in Cape Town and Stellenbosch. We passionate about the journey of transformation in wholeness.
Episodios
-
Word jy eers wakker of gaan jou oë eers oop? deur Frieda van den Heever / 11 Des 2022
12/12/2022 Duración: 28minWord jy eers wakker of gaan jou oë eers oop? 11 Desember 2022 Preek en liturgie deur Frieda van den Heever. Baie dankie vir almal se bydraes tot ons gemeenskap. Om hierdie week by te dra kliek hier: https://pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK
-
Advent: Saligmaker deur Theo Geyser
05/12/2022 Duración: 17min"Dit is eers wanneer jy baie naby aan die dood kom dat jy besef wat lewe beteken of om gered te word van die dood. Kersfees belowe ons redding en die woord wat daarvoor gebruik word is Saligmaker."
-
'Advent in die Woestyn' saam met Pierre
05/12/2022 Duración: 09min'Advent in die Woestyn' saam met Pierre by InVia Gemeente
-
Wawyd Wakker: Vrede deur Pierre du Plessis / 4 Des 2022
05/12/2022 Duración: 21minWawyd Wakker: Vrede 4 Desember 2022 Preek deur Pierre du Plessis Baie dankie vir almal se bydraes tot ons gemeenskap. Om hierdie week by te dra kliek hier: https://pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK
-
Meditasie: 'Ge - Lui - de' saam met Frieda
28/11/2022 Duración: 08minMeditasie: 'Ge - Lui - de' saam met Frieda by InVia Gemeente
-
Wawyd Wakker: Hoop deur Pierre du Plessis / 27 Nov 2022
28/11/2022 Duración: 21minWawyd Wakker: Hoop 27 November 2022 Preek deur Pierre du Plessis Baie dankie vir almal se bydraes tot ons gemeenskap. Om hierdie week by te dra kliek hier: https://pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK
-
Oordenking: 'Human + Being' saam met Frieda
21/11/2022 Duración: 08minOordenking: 'Human + Being' saam met Frieda by InVia Gemeente
-
Maak Jesus Vry... met Johan Geyser
14/11/2022 Duración: 25minJohan gesels oor die moeilike gelykenis waar God aanbeveel dat bome wat nie vrug dra nie, moet uitgekap word (Lukas 13:6-9). Van watter vrug sou Jesus praat? Wanneer dra ek genoeg vrug om deur die byl gespaar te word? Is dit regtig God wat so ongenaakbaar moralisaties word? Of, lê daar iets verskuild in die gelykenis wat ons nooi na die liefde van God waar vrug dra eerder ‘n byproduk word van ons liefde vir God?
-
Oordenking: Krag In Die Chaos saam met Frieda
14/11/2022 Duración: 07minOordenking: Krag In Die Chaos saam met Frieda by InVia Gemeente
-
Happy Hour: Karmanade deur Frieda van den Heever / 13 Nov 2022
14/11/2022 Duración: 24minHappy Hour: Karmanade 13 November 2022 Preek deur Frieda van den Heever Baie dankie vir almal wat steeds bydra! Om hierdie week by te dra kliek hier: https://pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK
-
Jesus: weg of Weg? deur Frieda van den Heever
07/11/2022 Duración: 18minHierdie boodskap is deel van ons reeks "Maak Jesus Vry As...".
-
I Deny The Resurrection - pierre
07/11/2022 Duración: 09minI Deny The Resurrection - pierre by InVia Gemeente
-
Allesiele Dag deur Pierre du Plessis // 6 Nov 2022
07/11/2022 Duración: 29minAllesiele Dag 6 November 2022 Preek deur Pierre du Plessis Baie dankie vir almal wat steeds bydra! Om hierdie week by te dra kliek hier: https://pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK
-
Maak Jesus Vry As... Teenwoordigheid deur Theo Geyser
31/10/2022 Duración: 15min"Ek (Theo) is nie verbaas dat Jesus sy dissipels moes vra: “Maar wie sê julle is Ek?”, want wat ons baie keer van Jesus sê, is nie wie Jesus is nie. In die volgende reeks gaan ons gesels oor hoe om Jesus vry te maak van ons eie voorveronderstellings en konstrukte. Meister Eckhardt het mense so leer bid: “God rid me of God”, waarmee hy bedoel dat ons ook erns moet maak met ons eie afleidings en idees oor God. Soms keer dit ons om God werklik te kan beleef."
-
Oordenking: Genade Ongeforseerd saam met Frieda
31/10/2022 Duración: 07minOordenking: Genade Ongeforseerd saam met Frieda by InVia Gemeente
-
Rus... kan mens dit eet? deur Frieda van den Heever / 30 Okt 2022
31/10/2022 Duración: 31minRus... kan mens dit eet? 30 Oktober 2022 Preek en liturgie deur Frieda van den Heever Baie dankie vir almal wat steeds bydra! Om hierdie week by te dra kliek hier: https://pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK
-
Exit: Met 'n Braambos met Theo Geyser
24/10/2022 Duración: 15min"Stay always within the boundaries where God’s love can reach and bless you. Wait patiently for the eternal life that our Lord Jesus Christ in his mercy is going to give you." Jude 1:21 TLB
-
Oordenking: en-JOY saam met Frieda
24/10/2022 Duración: 08minOordenking: en-JOY saam met Frieda by InVia Gemeente
-
Hier vir ‘n rede: ‘n Gesprek oor roeping deur Ds Marina Strydom // 23 Okt 2022
24/10/2022 Duración: 28minHier vir ‘n rede: ‘n Gesprek oor roeping 23 Oktober 2023 Preek deur Ds Marina Strydom Baie, baie dankie vir almal wat getrou aanhou om ons te ondersteun! Om hierdie week by te dra kliek hier: https://pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK
-
Oordenking: 'Hoeveel Te Meer' saam met Pierre
18/10/2022 Duración: 06minOordenking: 'Hoeveel Te Meer' saam met Pierre by InVia Gemeente