Informações:
Sinopsis
InVia is a contemplative community based in Cape Town and Stellenbosch. We passionate about the journey of transformation in wholeness.
Episodios
-
Bewus van lewe deur Marina Strydom // 10 Julie 2022
11/07/2022 Duración: 26minBewus van lewe 10 Julie 2022 Preek deur Marina Strydom Julle bydraes word rerig waardeer. Dankie daarvoor! Om hierdie week by te dra kliek hier: pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK
-
Meer as kennis: Die Wysheid van die onbekende God deur Francois van der Merwe
04/07/2022 Duración: 17min"Paulus se ontmoeting met die Atheners in Handelinge 17 is vir baie mense 'n probleem. Hoekom is hy so vriendelik met mense wat afgode aanbid?"
-
-
Camino Stories deur Johan van den Heever // 3 Julie 2022
04/07/2022 Duración: 19minCamino Stories 3 Julie 2022 Preek deur Johan van den Heever Julle bydraes word rerig waardeer. Dankie daarvoor! Om hierdie week by te dra kliek hier: pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK
-
Meer as kennis... Slim vang sy baas! deur Theo Geyser
27/06/2022 Duración: 14min"Watter dier of beeld sal jy gebruik om wysheid mee voor te stel? Verskillende kulture het verskillende diere en simbole wat gebruik word. Ek is mal oor die Kelte. Hulle simbool is die salm vis. Die salm beweeg net met die ritme en vloei van die seisoene en swem stroom-op om te gaan broei in die veiligste plekke."
-
Meditasie: 'Donder En Liefde' saam met Frieda
27/06/2022 Duración: 10minMeditasie: 'Donder En Liefde' saam met Frieda by InVia Gemeente
-
Seuns van donder deur Frieda van den Heever // 26 Junie 2022
27/06/2022 Duración: 33minSeuns van donder 26 Junie 2022 Preek deur Frieda van den Heever Julle bydraes word rerig waardeer. Dankie daarvoor! Om hierdie week by te dra kliek hier: pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK
-
Oordenking, 'Arm' saam met Frieda
20/06/2022 Duración: 12minOordenking, 'Arm' saam met Frieda by InVia Gemeente
-
'Gospel Contemplation' Lukas 8, Die mal een op die drop saam met pierre
20/06/2022 Duración: 09min'Gospel Contemplation' Lukas 8, Die mal een op die drop saam met pierre by InVia Gemeente
-
Hoe vul die Heilige Gees my? deur Theo Geyser
20/06/2022 Duración: 15min"Dit is goed om te dink dat jy het ‘n asem het, dit is beter om te weet dat jy eerder deur God ge-asem word."
-
Die mal een op die dorp deur Pierre du Plessis // 19 Junie 2022
20/06/2022 Duración: 31minDie mal een op die dorp 19 Junie 2022 Preek deur Pierre du Plessis Julle bydraes word rerig waardeer. Dankie daarvoor! Om hierdie week by te dra kliek hier: pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK
-
Hoe laat die Heilige Gees my getuig? deur Theo Geyser
13/06/2022 Duración: 22min"Om te getuig beteken om met 'n nuwe bewustheid te leef. Die gawe van die krag wat ons ontvang is 'n nuwe teenwoordigheid van God en onsself. Paulus noem dit “we have the mind of Christ and do hold the thoughts and feelings and purposes of his heart…” 1 Kor. 2:10-16. Die 'mind of Christ' beteken nie jy is perfek nie, dit beteken eerder dat jy in jou menswees en verwonding ook net soveel meer van God se liefde kan sien en kan deel."
-
Meditasie: Psalm 8 saam met Pierre
13/06/2022 Duración: 11minMeditasie: Psalm 8 saam met Pierre by InVia Gemeente
-
Oordenking: 'Hou Bene Hou' saam met Frieda
13/06/2022 Duración: 11minOordenking: 'Hou Bene Hou' saam met Frieda by InVia Gemeente
-
Gees van God - Soos 'n magneet deur Marina Strydom // 12 Junie 2022
13/06/2022 Duración: 28minGees van God - Soos 'n magneet 12 Junie 2022 Preek deur Marina Strydom. Julle bydraes word rerig waardeer. Dankie daarvoor! Om hierdie week by te dra kliek hier: https://pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK
-
Hoe gee die Heilige Gees my krag? deur Frieda van den Heever
06/06/2022 Duración: 16minHoe ont-vang ek hierdie krag? Presies so. Deur dit nie te vang of te begryp met die verstand nie. Deur my humus, my grond, my klei, my menswees in die gesig te staar. Toe C.G. Jung nie meer so jung was nie, het een van sy studente John Bunyan se Pilgrim's Progress gelees en vir Jung gevra: "Hoe was jou pelgrimstog werklik?" Jung het geantwoord: "In my geval het die pelgrim se vooruitgang daaruit bestaan dat ek by 'n duisend lere moes afklim om my hand te kon uitsteek na die klontjie klei wat ek is." Grond + Gees. Stof ... haal asem. Klei: vat vlam!
-
Lectio - 'Pinkster' saam met Pierre
06/06/2022 Duración: 12minLectio - 'Pinkster' saam met Pierre by InVia Gemeente
-
Pinkster: God vertaal ons lived experience deur Ds Louis van der Riet // 5 Junie 2022
06/06/2022 Duración: 24minPinkster: God vertaal ons lived experience 5 Junie 2022 Preek deur Ds Louis van der Riet Dankie vir almal wat gee en gee en gee en ons help om hierdie gemeenskap te bou en te onderhou! Om hierdie week by te dra kliek hier: pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK
-
Hoe lei die Heilige Gees my? deur Theo Geyser
30/05/2022 Duración: 16minDie Heilige Gees word ook Leidsman genoem. Ons word gelei. Dit is terloops die definisie van ‘n Christen en nie al die ander kwalifikasies wat ons bygevoeg het nie. “Want almal wat deur die Gees van God gelei word, dié is kinders van God.” (Rom 8:14). Die vraag is net hoe lei die Gees ons?
-
Meditasie: 'Toe het hy gevra vir 'n lig' - pierre
30/05/2022 Duración: 10minMeditasie: 'Toe het hy gevra vir 'n lig' - pierre by InVia Gemeente