Rsg Geldsake Met Moneyweb

Tegnologie kan motorongelukke verminder

Informações:

Sinopsis

Pieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur by die Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, verbonde aan die Londense Sakeskool gesels oor tegnologie wat motorongelukke kan verminder. Volg RSG Geldsake op Twitter