Rsg Geldsake Met Moneyweb

Wat is die status van loononderhandelings vir die staatsdiens?

Informações:

Sinopsis

Frikkie de Bruin, hoofsekretaris van die Bedingingsraad vir die Openbare Sektor (PSCBC) gesels oor loononderhandelings vir die staatsdiens. Volg RSG Geldsake op Twitter