Cs Law - Wat Se Die Reg?

CS Law 64 - Wat se die reg?

Informações:

Sinopsis

NUUS Mbeki se konstitusionele hof aansoek van die hand gewys Sunette Bridges kry skadevergoeding, maar nie vir trourok nie! Australiese dwelmhandelaars kry herverhoor na regter slaap in hof 13jarige Britse meisie kry hofbevel teen hartoorplanting Israeli soldaat 21 dae tronk toe na gaap Spanje weier Osama bin Laden se seun asiel Amerikaanse hooggeregshof hoor saak teen vloekwoorde op televisie uitsendings JURIESAAK Moet handelsbeperking teen verkoopsman afgedwing word? ANDER SAAK Is dokters aanspreeklik indien ma nie voor geboorte gewaarsku word van liggaamlike gestremdheid