Cs Law - Wat Se Die Reg?

CS Law 61 - Wat se die reg?

Informações:

Sinopsis

NUUS Vonnisoplegging 35 keer uitgestel Aanklaers woedend oor vertraagde salarisverhogings Hof stop troue Lewenslange vonnis vir verkragting tersyde gestel Landdros rus na hofaanval Oprah deur Suid Afrikaner vir laster gedagvaar Noorweegse 10 jarige jaag weg vir polisie Mickey Mouse die doodstraf opgele JURIESAAK Wanneer kan die polisie aanspraak maak op selfverdediging REGSNUUS UIT GAUTENG Suid Afrikaanse president van Gemenebes Prokureursvereniging spreek Gauteng prokureurs toe - Oorsig oor die afgelope jaar se inmenging in die gereg op verskeie fronte - Pikoli geskors, Gerrie Nel gearresteer tydens Selebi ondersoek - Mag parlementere prosesse oor die hoof gesien word vir Polokwane besluite - Kommer oor Menseregtekommissie se ongeergdheid van Malema uitsprake om vir Zuma te moor - Van mening dat Nicholsonin sy uitspraak fouteer het in sekere opsigte - President verwyder sonder om grondwetlike prosedures te gebruik - Roep prokureurs op om hulle aktief uit te spreek teen die miskenning van die Rule of Law -