Cs Law - Wat Se Die Reg?

CS Law 53 - Wat se die reg?

Informações:

Sinopsis

NUUS Duiwel vasgetrek in Hemel en Aarde vallei Zuma soek geld vir hofsaak oor 6 dae Von Abu geregtig op diplomatieke beskerming vir Zimbabwe plase Motata ontken hy was dronk Najwa Petersen getuig -en ontken alles Hlophe gryp na strooihalms Brit soek VVV en VSA vra uitlewering SPAM koning pleeg selfmoord en vermoor sy vrou en kind. JURIESAAK Is beroofde trein passasier geregtig op skadevergoeding van Metrorail? ANDER SAAK Akademici stry oor wie outeur van navorsingsartikel is - outeursreg in idees?