Cs Law - Wat Se Die Reg?

CS Law 45 - Wat se die reg?

Informações:

Sinopsis

NUUS Johannesburg Hooggeregshof beroof in middel van nag Wynberg Landdroshof se telefone vir afgelope 3 maande afgesny Sielkundiges te min betaal vir hof getuienis Korrupte metro polisieman tot 3 jaar gevonnis R33milj eis vir nalatigheid tydens geboorte van prokureur se dogter Boesman nie haatspraak nie Veroordeelde Nederlandse moordenaar kry interdik teen bekende joernalis JURIESAAK Is die ontslag van sekuriteitswag regverdig? ANDER SAAK Hoeveel onderhoud verdien 'n kind uit 'n gegoede ouerhuis?