Cs Law - Wat Se Die Reg?

CS Law 38 - Wat se die reg?

Informações:

Sinopsis

NUUS Helen Zille deur onafhanklike tribunaal onskuldig bevind aan spioenasie Is die Padongelukkefonds sedert Augustus 2006 in ongeldig saamgestel? Pretoria regsmanne se hulle gaan Eskom aanvat namens publiek ANC LP pleit vir wettiging van prostitusie in aanloop van Wereldbeker Joernalis in Afghanistan moontlik tot dood veroordeel vir godslaster Britse gevangene wen 7m pond - en word nou gedagvaar vir skadevergoeding deur sy slagoffer Jurie is uit op Wesley Snipes se belastingverhoor JURIESAAK Moet 'n besigheid verplig word om te betaal vir skuld wat hulle toegelaat het 'n ongemagtigde werknemer aangaan? ANDER SAAK Wanneer kan 'n Suid Afrikaanse burger aanspraak maak op diplomatieke beskerming van die regering?