Cs Law - Wat Se Die Reg?

CS Law 36 - Wat se die reg?

Informações:

Sinopsis

NUUS Klagtes teen Gerrie Nel teruggetrek Jackie Selebi moet op 30 Januarie homself oorgee in Randburg hof Zuma skik op R50,000.00 met Rapport in lasteraksie - maar nog R62,950,000.00 se eise uitstaande! Terror Lekota Sondag gearresteer vir spoed by Grassmere tolplaza Marion Jones kry 6 maande tronkstraf vir FBI leuens Speaker van Groenland se parlement bedank weens klagtes van betasting... JURIESAAK Verbruikersbeskerming: is koopkontrak met bouer ongeldig as bouer nie by NHBRC (National Home Builders Registration Council) geregistreer is nie? ANDER SAAK Die konstitusionele hof besluit wanneer die Media hofverrigtinge in klank en in beeld kan uitsaai.