Cs Law - Wat Se Die Reg?

CS Law 33 - Wat se die reg?

Informações:

Sinopsis

NUUS: Vrou (33 jaar) gearresteer na sy op Sinterklaas se skoot sit Australiese Sinterklaas afgedank Ouers dreig met litigasie oor Kersvader ontbyt by publieke skool Amerikaanse man wen hofsaak om sy naam te verander na Santa Claus! Die Noord Pool Konferensie kyk na Sinterklaas se regsprobleme JURIESAAK: Lynch v. Donnelly (1983) Is Kersfees toneeltjie (kersfeesboom, takbokke en Sinterklaas) ongrondwetlik in Amerika? Wat se ons grondwet? Dobbel op Kersdag verbode, of nie? Goldcircle v Premier Kwazulu Natal KERSFEES BLUES Kersfees waarskuwings uit Amerikaanse regsgeledere - afdankings en kantoorpartytjies...