Cs Law - Wat Se Die Reg?

CS Law 31 - Wat se die reg?

Informações:

Sinopsis

NUUS: Fred van der Vyver onskuldig bevind aan moord op Inge Lotz na 9 maande verhoor Tony Yengeni dronkbestuur toesmeerdery het begin... Ma en Pa kan weer die lat uithaal na verbod op lyfstraf nie die Kinderwet haal nie Mohammed teddiebeer juffrou vrygelaat na 9 dae in tronk Tweety, Mickey Mouse en Donald Duck ge subpoena om in Napels hof te getuig Abdul Rahman al-Lahem, Saudi prokureur, dalk geskors omdat hy bendeverkragting slagoffer verteenwoordig het. JURIESAAK: Is aspirant paramedikus 'n werknemer van ER24 en geregtig op vergoeding van ER24 na motorongeluk oppad na ongelukstoneel? Of moet Ongevallekomissaris haar eis betaal? ANDER SAAK: Is motorfietsryer nalatig as hy uitswenk vir stilstaande voertuig en in kop aan kop botsing beland?