Ruben Delmage

Skoene en meer - Werner Steinbach - Run-A-Way Sport

Informações:

Sinopsis

Ek het by Werner Steinbach by Run-A-Way sport gaan inloer om bietjie advies te kry oor skoene ens. Daar is ook 'n REUSE kompetisie aan die gang om vir jouself 'n splinternuwe paar Asics Metaride's los te laan. Luister hier na die Podcast.