Radio Scriptura
Wat is dissipelskap?
- Autor: Vários
- Narrador: Vários
- Editor: Podcast
- Duración: 0:46:36
- Mas informaciones
Informações:
Sinopsis
In Markus 10:17-21 vra die ryk jong man vir Jesus, "Goeie Meester, wat moet ek doen om die ewige lewe te beërwe?" En Jesus antwoord, "... neem die kruis op en volg My ..." In Johannes 6:68 antwoord Simon Petrus Jesus nadat Hy vir Sy dissipels vra of hulle ook liewer wil tou opgooi en weggaan: "Here, na wie toe sal ons gaan? U het die woorde van die ewige lewe." En dan, "Wees my navolgers, soos ek dit ook van Christus is," leer Paulus in 1 Korinthiërs 11:1. Al hierdie skrifgedeeltes maak dit baie duidelik dat die christelike lewe nie apart staan van dissipelskap nie, en dat dit elke gelowige se lewenstaak is om die evangelie te deurlopend te leef en te deel. 00:00 Dissipelskap 1 - Wat is dissipelskap? 04:09 Definisie en konteks 08:00 Christen of dissipel - is daar 'n verskil? 11:50 Dieper as dissiplines en dogma 13:28 Liefde vir Christus = hart van dissipelskap 18:00 Wat is die standaard? 21:35 Dissipels luister, leer en gehoorsaam 21:43 Dissipels ontvang korreksie 25:52 Ondersteun mekaar 26:37 Dissipels verwe