Invia Gemeente

Wat presies sê ek... as ek sê ek het die Here lief? deur Theo Geyser

Informações:

Sinopsis

Wat bedoel ons wanneer ons sê: ons het God lief? Jesus wou Petrus help om nader aan hierdie vraag te kom. Hy vra hom drie keer: “Het jy my waarlik lief?” (Joh 21). Petrus was dood-seker dat hy Jesus liefhet. Jesus probeer hom uitnooi na ‘n baie groter liefde wat daar tussen hulle kan wees.