Invia Gemeente

Hoe is vrede in ons omgekrapte wêreld nou moontlik?... deur Theo Geyser

Informações:

Sinopsis

Wie sou ooit kon dink dat ons in die 21ste eeu met iemand soos Vladimir Putin te doen kry wat werêldvrede bedreig. ‘n Blantante massamoordenaar wat in die naam van idealisme en nasionalisme die grootste boosheid teenoor die mensdom pleeg. En nog erger dat die land en huidige regering waarin ons bly swyg oor hierdie boosheid. Deur stil te bly, word jy aandadig, vra maar Petrus hoe voel dit as die haan drie keer kraai.