Radio Scriptura

Die Erediens: Gereformeerde aanbidding en liturgie

Informações:

Sinopsis

Hoe lyk dit as die liggaam van Christus saamkom om in die gereformeerde kerk te aanbid? Wat is gereformeerde liturgie, wat is die orde van hierdie vergadering en wat is die redes vir hierdie soort aanbidding? 02:07 Definisie van liturgie - Hoe moet ons aanbid? 14:30  Liggaam van Christus aanbid saam 16:44  Woord en wet 19:00  Verbondsmatige aanbidding 27:52  Wat en hoe - elemente van gereformeerde liturgie 32:40  Doel van sang - skrifberymings en psalms 34:47  Hoekom lees ons die wet? 49:12  Predikant lei gemeente in aanbidding 51:20  Slotlied, uitstuurseën en amen Skrifverwysings: Heb 10:9, Heb 12:29, Op 4 en 5, 1 Kor 14, Ef 4, Neh 8, Op 4:11, Heb 4, Op 7, Ps 124, Kol 3, Ps119, 1 Joh, Eksodus, Rom, Heidelbergse kategismus, Mat 7, Mat 18 Aanbieders: Jaco de Beer en Marnix Boersema