Invia Gemeente

Na Die Opstanding... met Kleopas deur Theo Geyser

Informações:

Sinopsis

"Die opstandingsverhale leer ons hoe om met pyn in ons lewe om te gaan. Ons natuurlike neiging is om soos Kleopas in Lukas 24 weg te loop van ons pyn. Pyn isoleer, en amputeer die werklikheid om ons. Naas dit, inkarneer pyn binne ons as ‘n persoonlikheid en beheer ons begeertes, emosies, spraak, en drome. Boosheid en pyn loop altyd saam. Pyn wat nie gesond word nie word oorgedra aan ons kinders en geslagte. Die kruisiging en die opstanding leer ons hoe God homself vereenselwig met ons pyn en ons weer heelmaak."