Podlitiek

Ep. 92 - Malema wil ekonomie skaad, Schabir vrygelaat & VSA se onraad

Informações:

Sinopsis

Podlitiek vier die wêreld se amptelik langste Covid-19 inperking met sy eerste regstreekse opname. Ons gesels oor Malema se opmerkings dat die sogenaamde 'wit ekonomie' ineen moet stort, Schabir Shaik wat vrygelaat is en die ernstige betogings in die VSA.Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapplePodlitiek op Spotify ►https://tinyurl.com/y6mfuc5fPodlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/PodlitiekPodlitiek se webtuiste ► https://www.podmedia.org.za/podlitiekOndersteun #ontnonsens. Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://www.buymeacoffee.com/podlitiek