Sinopsis
Podlitiek is 'n weeklikse politieke podsending wat nuusgebeure en belangrike kwessies vanuit 'n klassieke liberale invalshoek benader, bedink en bespreek.
Episodios
-
Ep. 73 - Haatspraakwet voorlopig uit en datapryse belaglikheid
04/12/2019 Duración: 33minNa ‘n propvol nuusweek is die Podlitiek-span terug met ‘n blitskommentaar oor die afgelope week se gebeure. Die episode sit die kruistog teen feitefoute en politieke korrektheid voort en gesels oor die Hoogste Hof van Appel se haatspraak uitspraak, die warboel by Krieket Suid-Afrika en die nuuste verwikkelinge oor datapryse in Suid-Afrika.Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapplePodlitiek op Spotify ►https://tinyurl.com/y6mfuc5fPodlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/channel/id1987877Podlitiek op SoundCloud ► https://soundcloud.com/podlitiek-podl...Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/PodlitiekPodlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/ Podlitiek se webtuiste ► www.podmedia.org.za/podlitiek
-
Onderhoudreeks Ep. 16 - @Andre_Ronin (Onrehabiliteerbare Afrikaner)
28/11/2019 Duración: 22minIn die volgende episode van hul onderhoudreeks gesels Podlitiek met André (Onrehabiliteerbare Afrikaner), sosiale media aktivis en trotse Afrikaner. Ernst van Zyl, Daniël Eloff en Hermann Pretorius het met André in die ateljee gesels oor sy beplande motorfietstoer deur die Noord-Kaap vir droogte bewusmaking, asook die impak van sosiale media in Suid-Afrika.Volg vir Andre se projek:YouTube: https://tinyurl.com/u6bdfrgTwitter: https://twitter.com/Andre_Ronin Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapplePodlitiek op Spotify ►https://tinyurl.com/y6mfuc5fPodlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/channel/id1987877Podlitiek op SoundCloud ► https://soundcloud.com/podlitiek-podl...Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/PodlitiekPodlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/ Podlitiek se webtuiste ► www.podmedia.org.za/podlitiek
-
Ep. 72 - Ferial laat ons lag, DA is met Lesufi sag & SAL weier ontslag
26/11/2019 Duración: 27minSoos die SAL, vlieg Podlitiek weer - die verskil is natuurlik dat Podlitiek nie vir agt dae lank immobiel was nie, en dat Podlitiek nie verlede jaar ‘n verlies van meer as vyf miljard rand getoon het nie. Hierdie week bespreek die viermanskap van Podlitiek ‘n paar nuusgebeure wat Suid-Afrikaners se koerante en nuustoepassings oorheers het.Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapplePodlitiek op Spotify ►https://tinyurl.com/y6mfuc5fPodlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/channel/id1987877Podlitiek op SoundCloud ► https://soundcloud.com/podlitiek-podl...Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/PodlitiekPodlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/ Podlitiek se webtuiste ► www.podmedia.org.za/podlitiek
-
Ep. 71 - De Ruyter op 'n witperd, Mmusi 'n party werd & Numsa is merde
19/11/2019 Duración: 31minTerwyl vele Suid-Afrikaners oor die hele land by ons land se lughawens vas sit te danke aan die twee groot SAL stakings, is Podlitiek daar vir sy luisteraars om die wag by die lughawe met pret vinnig te verwyl. In hierdie episode kyk die Podlitiek-span na Eskom se nuwe hoof, Mmusi Maimane se gerugte nuwe politieke party asook die onstuimighede by SAL.Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapplePodlitiek op Spotify ►https://tinyurl.com/y6mfuc5fPodlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/channel/id1987877Podlitiek op SoundCloud ► https://soundcloud.com/podlitiek-podl...Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/PodlitiekPodlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/ Podlitiek se webtuiste ► www.podmedia.org.za/podlitiek
-
Ep. 70 - Lesufi se sukkel somme en EFF dreig met bomme
12/11/2019 Duración: 31minSoos wat die jaar ‘n aftreeouderdom bereik, en die pers bloeiseltjies in Pretoria eerder onder die boom lê, as aan hulle hang, besef Podlitiek dat die rus nogsteeds maar min is vir die Suid-Afrikaanse nuusleser. Hierdie week is ‘n volbank van Podlitiek se viermanskap teenwoordig, en die stories waarna hulle kyk is die bomdreigemente wat die EFF gemaak het, die verkwisting van geld deur Panyaza Lesufi se departement in Gauteng, en die privaatvervolging van die moordenaars van Bafana ster Senzo Meyiwa.Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapplePodlitiek op Spotify ►https://tinyurl.com/y6mfuc5fPodlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/channel/id1987877Podlitiek op SoundCloud ► https://soundcloud.com/podlitiek-podl...Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/PodlitiekPodlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/ Podlitiek se webtuiste ► www.podmedia.org.za/podlitiek
-
Ep. 69 - Cameron se Maties-skok, Ndlozi haat steeds die bok.
07/11/2019 Duración: 31minMin dinge het Suid-Afrika in die verlede so verenig soos sukses in ‘n rugby wêreldbeker. Die suksesmoment in 1995 het selfs ‘n film ontlok, en word vandag nog as een van die motoriese momente in ons land se bestaan gevier. Met nog so ‘n geleentheid wat Suid-Afrika die afgelope week te beurt geval het, kyk Podlitiek na die gemengde reaksies op hierdie, en ander nuusgebeure. Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapplePodlitiek op Spotify ►https://tinyurl.com/y6mfuc5fPodlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/channel/id1987877Podlitiek op SoundCloud ► https://soundcloud.com/podlitiek-podl...Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/PodlitiekPodlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/ Podlitiek se webtuiste ► www.podmedia.org.za/podlitiek
-
Onderhoudreeks Ep. 15 - Waldimar Pelser
31/10/2019 Duración: 47minIn die volgende episode van hul onderhoudreeks gesels Podlitiek met Waldimar Pelser,Hoofredakteur van die Rapport Sondagkoerant sedert 2013, en aanbieder van KyknetVerslag - In Gesprek. Saam met Waldimar in die ateljee is Paul Maritz en Ernst van Zyl, en die drie gesels oor die media, die ontwikkeling en toekoms van die media. Die gesprek maak ook ‘n draai by Waldimar se nuwe boek: In gesprek met Waldimar – 100 beste ontledings, inleidings, enbeledigings.Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapplePodlitiek op Spotify ►https://tinyurl.com/y6mfuc5fPodlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/channel/id1987877Podlitiek op SoundCloud ► https://soundcloud.com/podlitiek-podlitiekPodlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/PodlitiekPodlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/ Podlitiek se webtuiste ► www.podmedia.org.za/podlitiek
-
Ep. 68 - Lesufi se vlag dag, DA konsolideer mag & Sasol verloor krag
30/10/2019 Duración: 21minNa ‘n welverdiende breukie verlede week is die span van Podlitiek terug om die nasionale en internasionale politiek so ‘n klein bietjie vir die luisteraar te ontnonsens. In die ateljee is Ernst van Zyl en Paul Maritz, en hierdie week word oudergewoonte oor Panyaza Lesufi gekla, ondersoek word ook ingestel oor wat tans by SASOL aangaan, en berig word gegee oor die dood van ISIS se leier, Abu Bakr Al-Bagdadhi.Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapplePodlitiek op Spotify ►https://tinyurl.com/y6mfuc5fPodlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/channel/id1987877Podlitiek op SoundCloud ► https://soundcloud.com/podlitiek-podlitiekPodlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/PodlitiekPodlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/ Podlitiek se webtuiste ► www.podmedia.org.za/podlitiek
-
Ep. 67 - Eskom gaan bly, Afrikaans by Maties gly & Guptas moet VSA vermy
15/10/2019 Duración: 33minSoos Pretoria in Jakaranda-bloeisels bedek word, gee die Podlitiek-span ‘n blikkie oor ‘n ander tipe pers, wanneer hulle hierdie week se nuus stories oorweeg, bespreek, en analiseer. Vandag kom die Konstitusionele Hof se uitsprake oor taal aan die Universiteit van Stellenbosch ter sprake, sowel as President Cyril Ramaphosa se ommekeer oor Eskom. Daar word ook vlugtig gekyk na die VSA se besluit om die Gupta-broers te swartlys, en die rol wat die internasionale sektor in hedenaagse politiek speel.Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapplePodlitiek op Spotify ►https://tinyurl.com/y6mfuc5fPodlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/channel/id1987877Podlitiek op SoundCloud ► https://soundcloud.com/podlitiek-podlitiekPodlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/PodlitiekPodlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/ Podlitiek se webtuiste ► www.podmedia.org.za/podlitiek
-
Ep. 66 - Zille wil terug, Eben dalk betug en Duduzane laat ons sug
09/10/2019 Duración: 26minPodlitiek bring hierdie week vir jou die nuus uit die perd se bek uit. Podlitiek aanbieder het die afgelope twee weke opslae gemaak in die media met opiniestukke in die nuus en sosiale media. Ons bespreek die effek wat dit op die DA het asook die SA Menseregtekommissie se saak teen Springbok slot Eben Etzebeth.Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapplePodlitiek op Spotify ►https://tinyurl.com/y6mfuc5fPodlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/channel/id1987877Podlitiek op SoundCloud ► https://soundcloud.com/podlitiek-podlitiekPodlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/PodlitiekPodlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/ Podlitiek se webtuiste ► www.podmedia.org.za/podlitiek
-
Ep. 65 - Steinhoff-kar laat Mmusi bloos & Tito wil die ekonomie troos.
03/10/2019 Duración: 25minDie Podlitiek-span oorweeg hierdie week om hul besigheidsbedrywighede uit te brei na industriële krag handeseep toe - juis omdat daar werklik geen skoon hande in die Suid-Afrikaanse politiek oor is nie.Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapplePodlitiek op Spotify ►https://tinyurl.com/y6mfuc5fPodlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/channel/id1987877Podlitiek op SoundCloud ► https://soundcloud.com/podlitiek-podlitiekPodlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/PodlitiekPodlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/ Podlitiek se webtuiste ► www.podmedia.org.za/podlitiek
-
Ep. 64 - Lesufi berou, DA wat nou, & die Greta Thunberg-skou
25/09/2019 Duración: 32minPodlitiek is terug met 'n lekker vol episode. Ons bespreek Lesufi, 'n moontlike DA herlewing, die Grondwetlikehof se uitspraak oor lyfstraf en Greta Thunberg.Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapplePodlitiek op Spotify ►https://tinyurl.com/y6mfuc5fPodlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/channel/id1987877Podlitiek op SoundCloud ► https://soundcloud.com/podlitiek-podlitiekPodlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/PodlitiekPodlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/ Podlitiek se webtuiste ► www.podmedia.org.za/podlitiek
-
Ep. 63 - Lesufi teen Afrikaans, Malema laat Twitter dans & Misdadigers vat steeds kans
18/09/2019 Duración: 22minIn hierdie week se episode kyk Paul Maritz, Ernst van Zyl en Daniël Eloff na Mnr Panyaza Lesufi standpunt oor privaat onderwys instansies, Julius Malema se nuutste sosiale media oproer asook die nuutste misdaadsyfers in Suid-Afrika.Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapplePodlitiek op Spotify ►https://tinyurl.com/y6mfuc5fPodlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/channel/id1987877Podlitiek op SoundCloud ► https://soundcloud.com/podlitiek-podlitiekPodlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/PodlitiekPodlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/ Podlitiek se webtuiste ► www.podmedia.org.za/podlitiek
-
Ep. 62 - Mugabe skop die blik, Ace is ongeskik & Deur onluste geruk
11/09/2019 Duración: 25minHierdie week se nuus is gedomineer deur een sentrale tema: Afrika. Hetsy dit gegaan het oor sy ekonomie, sy mense, of sy stabiliteit, hierdie landkolossus wat ons ons tuiste noem, gaan gebuk onder groot vraagstukke.Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapplePodlitiek op Spotify ►https://tinyurl.com/y6mfuc5fPodlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/channel/id1987877Podlitiek op SoundCloud ► https://soundcloud.com/podlitiek-podlitiekPodlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/PodlitiekPodlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/ Podlitiek se webtuiste ► www.podmedia.org.za/podlitiek
-
Ep. 61 - Tito wil vure blus & Stede se onlus
05/09/2019 Duración: 25minMet die hutsteken #SouthAfricaShutDown wat die rondte op sosiale media doen, het Podlitiek dit goed gedink om nie, soos ons moederland, hals oor kop by nog ‘n week se bespreking van nuus en gebeur in te boender. Hierdie week is Paul Maritz en Hermann Pretorius aan die woord met ‘n vars insig op die nuutste plaaslike en internasionale opspraakwekkendhede.Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapplePodlitiek op Spotify ►https://tinyurl.com/y6mfuc5fPodlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/channel/id1987877Podlitiek op SoundCloud ► https://soundcloud.com/podlitiek-podlitiekPodlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/PodlitiekPodlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/ Podlitiek se webtuiste ► www.podmedia.org.za/podlitiek
-
Ep. 60 - Cyril vraagsessie omstrede, IVP los sosialisme in die verlede & Stryd om vryhede
28/08/2019 Duración: 33minDie volle Podlitiekspan is terug met 'n lekker groot episode. Ons bespreek sosialisme wat al nader kruip, die IVP se verwerping daarvan asook die stryd vir vryhede in Suid-Afrika.Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapplePodlitiek op Spotify ►https://tinyurl.com/y6mfuc5fPodlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/channel/id1987877Podlitiek op SoundCloud ► https://soundcloud.com/podlitiek-podlitiekPodlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/PodlitiekPodlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/ Podlitiek se webtuiste ► www.podmedia.org.za/podlitiek
-
Ep. 59 - Vroue in die ANC-amp, probleme vir Cyril-kamp, IMF of beursie-kramp
21/08/2019 Duración: 26minSoos Sylvester Stallone in elke Rocky-film, is Podlitiek hierdie week terug vir nog ‘n rondte in die ring. Hierdie week is Paul Maritz, Hermann Pretorius, en Ernst van Zyl agter die mikrofone, met die nuutste plaaslike en internasionale nuus en kommentaar.Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapplePodlitiek op Spotify ►https://tinyurl.com/y6mfuc5fPodlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/channel/id1987877Podlitiek op SoundCloud ► https://soundcloud.com/podlitiek-podlitiekPodlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/PodlitiekPodlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/ Podlitiek se webtuiste ► www.podmedia.org.za/podlitiek
-
Ep. 58 - NGV kort salf, Cyril help homself & Ramaphosa se jaar en 'n half
13/08/2019 Duración: 28minHierdie week is dit agttien maande sedert Cyril Ramaphosa ingehuldig is as president. Tydens hierdie episode word daar gekyk na Ramaphosa se presidensie en waar hy misluk het en twee spesifieke gevalle waar hy goeie aanstellings gemaak het. Daar word ook gefokus op die betogings in Hong Kong en wat dit in die breër geo-politieke vir die wêreld beteken.Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapplePodlitiek op Spotify ►https://tinyurl.com/y6mfuc5fPodlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/channel/id1987877Podlitiek op SoundCloud ► https://soundcloud.com/podlitiek-podlitiekPodlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/PodlitiekPodlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/ Podlitiek se webtuiste ► www.podmedia.org.za/podlitiek
-
Ep. 57 - Openbare beskermer pleit, Grondverslag bring verwyt, nog VSA skietterye
07/08/2019 Duración: 30minDie Amerikaanse outeur Simon Sinek het eenkeer gesê dat meer inligting onder alle omstandighede beter is as minder inligting - juis om die rede van meer inligting, en beter begrip van die beskikbare inligting, is Podlitiek ‘n bietjie meer as ‘n jaar gelede op die been gebring. Hier word braaivleisgesprekke oor die land, sy nuus, en sy politiek maklik en lekker gemaak, met vier jong stemme wat saamstem en verskil oor alles en nog wat.Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapplePodlitiek op Spotify ►https://tinyurl.com/y6mfuc5fPodlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/channel/id1987877Podlitiek op SoundCloud ► https://soundcloud.com/podlitiek-podlitiekPodlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/PodlitiekPodlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/ Podlitiek se webtuiste ► www.podmedia.org.za/podlitiek
-
Ep. 56 - Grondwetverslag sonder raad, ANC deur binnestryd geskaad & Zille kry ‘n IRV mandaat
30/07/2019 Duración: 25minIn hierdie week se episode kyk Ernst van Zyl, Hermann Pretorius en Paul Maritz na die nuuste nuusgebeure van die afgelope week. Die kollig word geplaas op die nuwe verslag deur die raadgewende kommittee op grondhervorming, die ANC se interne stryde wat al duideliker word asook Helen Zille wat by die IRV aangesluit het.Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapplePodlitiek op Spotify ►https://tinyurl.com/y6mfuc5fPodlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/channel/id1987877Podlitiek op SoundCloud ► https://soundcloud.com/podlitiek-podlitiekPodlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/PodlitiekPodlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/ Podlitiek se webtuiste ► www.podmedia.org.za/podlitiek