Sinopsis
RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid-Afrika. Dit fokus op die belangrikste sakenuus, menings en beleggingsinsigte. Andries van Zyl bied die program aan. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:30 en 19:00 op RSG (101 104fm) uitgesaai.
Episodios
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 30ste Oktober 2024
30/10/2024 Duración: 46minRyk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Die Kaapse hawe kos boere tot R26 000 per hektaar
29/10/2024 Duración: 07minTheo Boshoff, uitvoerende hoof van die Landbousakekamer van Suid-Afrika (Agbiz) gesels oor die invloed van die sukkelende Kaapstadse-hawe op appel- en peerprodusente in die Wes-Kaap. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Só kies jy die beste finansiële raadgewer
29/10/2024 Duración: 10minJac de Wet, welvaartsbestuurder by PSG Wealth verduidelik hoe om die beste finansiële raadgewer te kies. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Afgetrede vrou wil Banxso laat likwideer
29/10/2024 Duración: 06minDie slagoffer se prokureur, Pierre du Toit van Mostert & Bosman Prokureurs gesels oor die aansoek om Banxso te laat likwideer, en hoe dit die ander slagoffers raak. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Trustees moet spring, of boetes en tronkstraf kan volg
29/10/2024 Duración: 10minLouis van Vuren, uitvoerende hoof van die Fidusiêre Instituut van Suider-Afrika (Fisa) verduidelik wat trustees moet doen om aan vereistes te voldoen. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Is silwer spotgoedkoop of goud baie duur?
29/10/2024 Duración: 06minDavid Melvill, edelmetaaladviseur by Financial Hub gesels oor die verhouding tussen silwer en goud. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Goudprys slaan 'n hoogtepunt
29/10/2024 Duración: 07minChantal Marx, hoof van beleggingsnavorsing, FNB Wealth gesels oor die markte. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 29ste Oktober 2024
29/10/2024 Duración: 50minRyk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Maatskappye wil fabrieke in die ruimte begin
28/10/2024 Duración: 04minPieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur by die Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, verbonde aan die DaVinci-sakeskool gesels oor maatkappye wat fabrieke in die ruimte wil begin. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Agt uit tien huurders betaal getrou, maar huurgeld styg stadiger
28/10/2024 Duración: 09minDie kredietburo TPN het onlangs sy kwartaalikse residensiële huurmonitor bekend gemaak, die bemarkingsdirekteur van TPN, Waldo Marcus gesels hieroor. Volg RSG Geldsake op Twitter