Radical Life Church

Informações:

Sinopsis

PLEASE NOTE: We minister in Afrikaans and English.WHY RADICAL? As a Christian, its good to be radical. It means youre going to the root of the matter instead of dealing with and living on the surface. To be radical means to return to the way God would have things. It means you view church life as coming out of the root, the way God intended the church to be. As church, our mission then, is to go back to root of the first Christian church, as found in the book of Acts.

Episodios

  • Hoe Om Vir Mense Te Bid Vir Genesing

    21/03/2024 Duración: 52min

    God genees nogsteeds vandag en Hy wil jou en my gebruik in die proses.  Kry 'n nuwe perspektief en leer hoe om vir mense te bid vir genesing.

  • Jehovah Rapha

    12/03/2024 Duración: 50min

    Leer ken God vandag as die God wat genees. Ja, hy doen dit nogsteeds, want Hy het nie verander nie.  Hy is gister, vandag en tot in ewigheid dieselfde.

  • Jehovah Jireh

    27/02/2024 Duración: 34min

    Leer ken God as die Hemelse Vader wat in Sy kinders se behoeftes voorsien.

  • The Love You've Always Wanted

    20/02/2024 Duración: 53min

    Modern medical resuscitation and digital communication have revealed a gold mine of intriguing near-death experiences (NDEs). John Burke has spent the last three decades studying more than 1,000 NDEs. Adventure into realms of wonder with people from every continent who found themselves experiencing a magnificent God of captivating love. Along your journey you will realize God is the love you’ve always wanted, and his power, compassion, friendship, and guidance are closer than you could ever imagine!

  • The City Of God

    17/02/2024 Duración: 47min

    Experience AHA moments during this amazing message.

  • Leer Ken God Beter

    06/02/2024 Duración: 40min

    Wanneer ons God so leer ken soos Hy homself deur die Woord openbaar, sal ons vry wees.  Ons sal minder angs ervaar; vrees sal nie meer so 'n groot invloed op ons lewens hê nie en ons sal nie meer so twyfel nie.

  • Aanvaar God Se Genade

    31/01/2024 Duración: 43min

    Jy kan lewe in die woestyn van godsdiens of in die oase van God se genade.  Die keuse is joune.

  • Ontdek God Se Liefde

    23/01/2024 Duración: 41min

    Ons kan onmoontlik in een boodskap alles leer oor God se liefde nie.  Maar, dit is waar ons vandag begin in die proses om in die lig van Sy liefde te leef, sodat ons dit kan reflekteer na die wêreld.

  • Radical Life - Missie 2024

    23/01/2024 Duración: 38min

    Kom deel in ons Missie vir 2024 en leef 'n lewe wat 'n verskil maak.

  • Reflekteer Die Lig

    10/01/2024 Duración: 20min

    As volgelinge van Jesus Christus word ons geroep om Sy lig na 'n donker wêreld te reflekteer.  Sy lig van liefde en Sy lig van genade.  Kom ons maak dit ons missie vir 2024.

  • Heilige Oomblikke Van Gehoorsaamheid

    05/12/2023 Duración: 34min

    Heilige Oomblikke - Deel 1Advent 2023

  • 'n Tyd Vir Dankie Sê

    30/11/2023 Duración: 48min

    Ons kla so maklik.  Ons 'moan en groan' so maklik.  As goed nie iets is soos ons dit wil hê nie, is ons ontstelt en is alles verkeerd. Ons kyk na ons lewens en omstandighede en sien alles wat daar nie is nie.  En so mis ons wat daar wel is - want ons sien dit nie raak nie!Opregte dankbaarheid is maar redelik skaars. Ontevredenheid en "discontent" is volop.  Dit is tyd dat ons sal begin dankie sê en met dankbaarheid begin leef.