Sinopsis
Ons gesels met interessante mense in ons ateljee.
Episodios
-
‘BSV’ ʼn ‘gebedsaak’ vir nuwe aanbieder Reandi Grey
22/11/2024 Duración: 16minDie krulkopaktrise het in Maroela Media se ateljee gesels oor haar nuwe rol as aanbieder van ‘Boer soek ʼn vrou’. Maroela Media
-
Kom só jou fiksheidsvoorneme na
22/11/2024 Duración: 11min“Dis belangrik om iets te kies wat jy geniet om te doen en om realistiese doelwitte te stel.” Maroela Media
-
Liefde blom ‘onverwags’ vir rocker, aktrise
22/11/2024 Duración: 19minDie uitkoms van hierdie “lang gewag” word nou boonop in ʼn nuwe lied, en Ard se Afrikaanse enkelsnit, “Die Rede” vasgevang en gevier. Maroela Media
-
‘Geloofsbroers’ Retief, J Ross aanbid saam deur musiek
21/11/2024 Duración: 12min“In ons tale en verskille kan ons een in Christus wees,” sê Retief. Maroela Media
-
Liefdesverhaal vervat in duo Skemer se musiek
19/11/2024 Duración: 08min“Ons het in die ateljee ontmoet, en dit het net een soen gevat toe is ons verlief. Agt maande later is ons getroud.” Maroela Media
-
Geen kind behoort oor Kersfees alleen te wees
18/11/2024 Duración: 13minElizabeth Botha, mediabeampte by Geopende Deure Suider-Afrika, het met Esté Meyer Jansen van Maroela Media gesels oor die Children at Christmas-veldtog. Sy deel die getuienis van Moryom, ʼn Christen-kind in Bangladesji wat weens haar geloof in Jesus, vervolging ervaar het. Maroela Media
-
Heidi terug agter mikrofoon ná fratsongeluk
14/11/2024 Duración: 13min“Dis eintlik so erg dat die Here jou so moet skrikmaak sodat jy kan besef hoe belangrik jou lewe, familie en tyd saam met jou gesin is.” Maroela Media
-
Skoffel soos ‘in die ou dae’ saam met ADAM
14/11/2024 Duración: 10minOm in die meel te sokkie is nie noodwendig iets wat die jonger garde ken nie, en daarom het hulle juis besluit om dit die tema van die liedjie te maak. Maroela Media
-
‘Mia’ breek nuwelingmusikant Wiesner se hart
08/11/2024 Duración: 11min“Dis eintlik snaaks, want die liedjie se naam is geïnspireer deur ʼn hond in Stellenbosch, maar die liedjie gaan eintlik oor ʼn ou wie se verhouding nie uitgewerk het nie.” Maroela Media
-
‘Stertriempie’-storielyn kom mas net halfpad op
08/11/2024 Duración: 01minSo baie woorde, so min sinvolle gebeurtenisse. Maroela Media
-
Só reageer Amerikaners op verkiesingsuitslag
07/11/2024 Duración: 10minLede van die Amerikaanse huis van verteenwoordigers in Michigan sê daar heers ’n gevoel van dringendheid en groot verantwoordelikheid binne die Republikeinse party ná Donald Trump se weghol-oorwinning. Maroela Media
-
Stefan Jansen se musiekhart klop vir Afrikaans
04/11/2024 Duración: 13min“Ek wil Afrikaans neem na plekke waar dit nog nie was nie. Daar is baie Nederlanders wat in die Afrikaanse kultuur belangstel.” Maroela Media
-
‘God het my laat stil word vir ʼn ruk’; vrou deel kankergetuienis
01/11/2024 Duración: 12min“Ek het al baie mense om my gehad wat kanker gehad het. Jy besef nie eintlik waardeur hulle gegaan het totdat jy self daardie pad stap nie.” Maroela Media
-
Len Muller lewer ode aan gesin
28/10/2024 Duración: 10minSy ervaring van die vreugde en uitdagings van ouerskap het hom gehelp om sy musikale stem weer te ontdek en terug te keer na sy wortels. Maroela Media
-
Braaisakkie beïndruk by sakekompetisie
24/10/2024 Duración: 10minDie boodskap van Johannes 21:6, waar Jesus vir sy dissipels gesê het om hulle nette aan die anderkant van die skuit te gooi om die vis uit te trek, het volgens die entrepreneur Awie Krog die idee vir sy unieke braaisakkies geïnspireer. Maroela Media
-
Manipulasie laat jou in eie oordeel twyfel
22/10/2024 Duración: 16minʼn Manipuleerder is werklik ʼn wolf in skaapsklere. Maroela Media
-
Gesonde gesinne | Verstaan jou kind se sensoriese sensitiwiteit
18/10/2024 Duración: 08minIn die jongste aflewering van “Gesonde gesinne” verduidelik Lourindi van die soort uitdagings wat ʼn sensories sensitiewe kind kan ervaar. Skink vir jou ʼn koppie boeretroos, en kom luister na die volledige onderhoud. Maroela Media
-
Texas wink vir Tuks Camerata
18/10/2024 Duración: 06min“Ek dink die sukses van Tuks Camerata lê in die studente wat regtig daar wil wees omdat hulle lief is vir musiek.” Maroela Media
-
‘Fisieke brutaliteit eskaleer gou’
16/10/2024 Duración: 18minBerekende woedeuitbarstings is ook ʼn vorm van brutaliteit en is uiters vreesaanjaend en effektief. Maroela Media
-
Spontaneïteit dryf musikant Ivan Roux
14/10/2024 Duración: 07min“Ek sal nie sê dat ek dit najaag nie, maar ek hou definitief daarvan om spontane keuses in my lewe te maak.” Maroela Media