Sinopsis
ToekomsVenster is daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVDs en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@toekomsvenster.co.za) of besoek www.toekomsvenster.co.za.
Episodios
-
ToekomsVenster | Hy hou ons in sy hand
21/03/2025 Duración: 03minHy hou ons vas. Ja, Hy hou die hele wêreld in sy hand.
-
ToekomsVenster | Ek het hulp gevra en my Here het my gehoor
19/03/2025 Duración: 05minMag die uitkoms vinnig kom. Mag jy die genade vind om op die Here te vertrou.
-
ToekomsVenster | Om ʼn instrument van seën te wees
19/03/2025 Duración: 05minDie vraag is dus – wil ek en jy ʼn instrument van seën of ʼn instrument van oordeel wees?
-
ToekomsVenster | Kom tuis by God
17/03/2025 Duración: 04minWat leer ons? Jy kom nie van God af weg nie.
-
ToekomsVenster | Mense is God se geskenke
17/03/2025 Duración: 04minLeer die Nuwe Testament ons tog nie dat dit die wil is van God dat geen enkele mense verlore gaan nie, en dat almal gered word?
-
ToekomsVenster | Die dood spreek nooit die laaste woord nie
14/03/2025 Duración: 04minJy en ek sal ons dood oorleef. Ons moet net seker maak waar – in die teenwoordigheid van ons genadige Vader, of vir altyd verwyder van Hom.
-
ToekomsVenster | Hy wil iets nuuts doen in ons lewens
12/03/2025 Duración: 05minMoenie ophou om goed en reg te doen nie. Julle doen dit in elk geval nie in die eerste plek aan mense nie, maar vir God.
-
ToekomsVenster | Tussen Aswoensdag en Goeie Vrydag
12/03/2025 Duración: 07minDaar is ʼn vas wat aanneemlik is vir God en ʼn vas wat nie God se hart raak nie.
-
ToekomsVenster | Lydenstyd 2025 – om te vas
10/03/2025 Duración: 03minOns word tog uit genade gered. Tog het hierdie toewyding aan God groot waarde vir die gelowige.
-
ToekomsVenster | Hy staan gereed
10/03/2025 Duración: 04min“Welkom, waarmee kan ek help” is die wyse waarop God ons tegemoet kom. Ons leef tog in die teenwoordigheid van God, is nooit weg onder sy bewarende oog nie. Hy weet alles en sorg hartlik en volledig.
-
ToekomsVenster | Die antwoord lê by ons
03/03/2025 Duración: 05minIs die gesindheid van Jesus nie begrip en deernis nie? Hoe verlang ʼn mens nie na die dae wat die “kerk” oopgestaan het vir moeë reisigers wat ʼn oomblik se stilte begeer nie.
-
ToekomsVenster | Kortpaaie
03/03/2025 Duración: 03minIs daar kortpaaie in die geloofslewe? Wel, dit hang af van wat jy as jou bestemming beskou.
-
ToekomsVenster | ʼn Bietjie afstand
03/03/2025 Duración: 05min“Klim op ʼn hoë berg en roep hard, Sion, jy wat die goeie tyding moet bring; roep hard, Jerusalem, jy wat die goeie tyding moet bring, moenie bang wees nie. Sê vir die stede van Juda: ‘Julle God is hier!’” – Jesaja 40:9
-
ToekomsVenster | Om te kan wag
03/03/2025 Duración: 05minMoenie nou opgee nie – die deurbraak is net dalk om die draai. Om te kan wag is ʼn stuk genade. Alles het immers sy tyd, nie waar nie? Lees net weer ʼn slag Prediker – daar is ʼn tyd om te plant en ʼn tyd om uit te trek.
-
ToekomsVenster | Is jy ook afgestomp?
03/03/2025 Duración: 05min“Die liefde doen die naaste geen kwaad aan nie. Daarom is die liefde die volle uitvoering van die wet.”
-
ToekomsVenster | Net dalk
28/02/2025 Duración: 02minMoed skep, net dalk, net dalk, kan dinge verander.
-
ToekomsVenster | Waar is jou huis?
25/02/2025 Duración: 06minEk probeer iets verstaan en iets verduidelik van spasie en hoe uiters kosbaar dit is.
-
ToekomsVenster | Somtyds kry ek skaam
25/02/2025 Duración: 04minEk sukkel om te verstaan. Die lewe maak nie sin nie.
-
ToekomsVenster | Praat die waarheid met mekaar
24/02/2025 Duración: 04minOns praat nie, nie genoeg nie, nie empaties genoeg nie. Nie nederig genoeg nie. Ons mis mekaar. Het jy al praat ʼn kans gegee?
-
ToekomsVenster | Eiebelang en selfverryking is nie die vertrekpunt
24/02/2025 Duración: 03minDis soms so moeilik maar ons mag vra: Here, help ons.

Únete Ahora
- Acceso ilimitado a todo el contenido de la plataforma.
- Más de 30 mil títulos, incluidos audiolibros, podcasts, series y documentales.
- Narración de audiolibros por profesionales, incluidos actores, locutores e incluso los propios autores.