Rsg Geldsake Met Moneyweb
- Autor: Vários
- Narrador: Vários
- Editor: Podcast
- Duración: 37:20:47
- Mas informaciones
Informações:
Sinopsis
RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid-Afrika. Dit fokus op die belangrikste sakenuus, menings en beleggingsinsigte. Andries van Zyl bied die program aan. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:30 en 19:00 op RSG (101 104fm) uitgesaai.
Episodios
-
Koerse kan dalk begin daal
09/05/2024 Duración: 06minAmelia Morgenrood, aandelemakelaar by PSG Wealth Faerie Glen gesels oor rentekoerse en Nampak se winssyfers. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 09de Mei 2024
09/05/2024 Duración: 49minRyk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Hoe gaan die “intelligente tesourie” van die toekoms lyk?
08/05/2024 Duración: 09minDr Johan von Solms, hoof van bankwese en tesourie by Paysend gesels soor sy PhD proefskrif, ‘A Smart Treasury Fit for the 4th Industrial Revolution'. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Equites laat wiel met elektrisiteit
08/05/2024 Duración: 06minIrshaad Wadvalla, ESG-beampte by Equites gesels oor hulle hernubare krag projek. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Dié silwer behoort aan Suid-Afrika
08/05/2024 Duración: 10minWilhelm Hertzog, ontleder en portefeulje bestuurder by Rozendal Vennote gesels oor silwer wat aan SA behoort. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Was April ’n swaeltjie of ’n somer?
08/05/2024 Duración: 06minOnafhanklike ekonoom, Elize Kruger gesels oor BankservAfrica se indeks van ekonomiese bedrywighede (Beti). Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Kleinhandelaars het nie 'n eier op die gesig nie
08/05/2024 Duración: 07minJohan Gouws, hoof van adviesdienste by Sasfin Wealth gesels oor eierpryse, en Canal+ wat sy belang in Multichoice verhoog. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 08ste Mei 2024
08/05/2024 Duración: 48minRyk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Bek-en-klouseer tref die Oos-Kaap
07/05/2024 Duración: 05minGerhard Schutte, voorsitter van die Nasionale Dieregesondheidsforum gesels oor bek-en-klouseer wat die Oos-Kaap tref. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
MIPA wil binnelandse hawens gebruik om die vervoer van vrag van pad na spoor te skuif
07/05/2024 Duración: 07minWarick Lord, voorsitter van MIPA gesels oor die rol van die nuwe hawevereniging. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Een uit tien huishoudings is meer as drie maande agterstallig met hul verbandpaaiemente
07/05/2024 Duración: 06minColin Strumpher van BetterBond gesels oor agterstallig verbandpaaiemente. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Amazon maak sy deure in SA oop
07/05/2024 Duración: 09minJan Vermeulen, redakteur van MyBroadband gesels oor Amazon wat sy deure in SA oop maak. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Meer as die helfte van alle voertuie wat in SA verkoop word, kom van China en Indië
07/05/2024 Duración: 09minJebb McIntosh, uitvoerende hoof van CDH gesels oor voertuie wat in SA verkoop word. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Jou geld het vir 'n slag gegroei in Suid-Afrika
07/05/2024 Duración: 06minSchalk Louw, welvaartbestuurder by PSG Old Oak gesels oor die markte. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 07de Mei 2024
07/05/2024 Duración: 49minRyk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Tegnologie kan motorongelukke verminder
06/05/2024 Duración: 04minPieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur by die Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, verbonde aan die Londense Sakeskool gesels oor tegnologie wat motorongelukke kan verminder. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Gaan ons oor tien jaar nog rolprentteaters in Suid-Afrika hê?
06/05/2024 Duración: 08minLeon van Nierop, legende in die rolprentbedryf en filmresensent gesels oor rolprentteaters in Suid-Afrika. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Redefine wil hê die verkiesing moet nou klaarkry, sodat instandhouding kan begin
06/05/2024 Duración: 07minLeon Kok, bedryfshoof van Redefine Properties gesels oor die groep se finansiële resultate. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Shell in Suid-Afrika wil sy tas pak en loop
06/05/2024 Duración: 11minAhmore Burger-Smid van Werksmans Prokureurs gesels oor Shell wat SA wil verlaat. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
’n Hartseer “Woodstock van kapitalisme”
06/05/2024 Duración: 07minKokkie Kooyman, direkteur en fondsbestuurder by Denker Capital gesels oor Berkshire Hathaway se jaarvergadering. Volg RSG Geldsake op Twitter