Cs Law - Wat Se Die Reg?

Informações:

Sinopsis

Afrikaanse potgooi oor die reg in SA - Afrikaans podcast about the law in SA

Episodios

  • CS Law #71 - Wat se die reg?

    04/02/2009

    NUUS Hlophe ignoreer Minister van Justisie - en bly by werk Beswaar teen Kaapse drankwette Zuma op 24 Junie en 25 Augustus in Pietermaritzburg hof Zuma saak gaan Konstitusionele hof toe Lucky Dube moordverhoor begin in Johannesburg Brit beboet vir dronkbestuur - van perd! President roep adjunk minister in vir anti semitiese opmerkings JURIESAAK Het Bergkelder monopolie op Grunberger bottel? ANDER SAAK Het die Lubbe trustees n monopolie op skoene?

  • CS Law #70 - Wat se die reg?

    28/01/2009

    NUUS Regter Hlophe: terug by die werk. Regter Motata: terug in die hof Regter Leona Theron: moet oor Zuma beslis op 4 Feb Selebi: Skerpioene soek polisie se leers Haatspraak klagte teen minister Slum Wet oorleef hofaanval Baba klik by Polisie oor pa se daggaplaas JURIESAAK Was dit moord of poging tot moord? ANDER SAAK Waarborg: hoe moet Canolasaad gebere word?

  • CS Law #69 - Wat se die reg?

    21/01/2009

    NUUS Een kindermolesteerder minder op straat Pikoli veg steeds vir sy politieke lewe Benoni motoris se borgtog verleng Skuldig aan moord vir rooftog Quinton Fortune se vrou eis R50000 onderhoud Suid Korea wettig privaat danslesse Skroef los met nommerplate JURIESAAK Moet eks man na eks vrou se hertroue aanhou onderhoud betaal? ANDER SAAK Het publiek reg op toegang tot SAL se besprekings

  • CS Law 68 - Wat se die reg?

    14/01/2009

    NUUS Zuma verloor appel en wil nou Konstitusionele Hof nader ANC wil Nasionale Vervolgingsgesag wetgewing hersien Polisie BBP eenheid veroorsaak N3 ongeluk Benoni slagoffer van beweerde BBP eenheid brutaliteit verskyn in hof Twee Suid Afrikaners betrokke by London kontantvervoer rooftogte Germiston Binnelandse Sake kantoor weier om gay huwelik te bevestig Generaal Manuel Noriega van Panama dien 19 jaar tronkstraf uit, maar VSA weier om hom vry te laat JURIESAAK Hoe moet bates verdeel word na huwelik van 27 jaar? ANDER SAAK Die Zuma beslissing in die kollig

  • CS Law 67 - Wat se die reg?

    10/12/2008

    NUUS COPE: uitspraak voorbehou en OVK onttrek ANC: Nog 'n dringende aansoek word verwag Dullstroom man skuldig aan moord op sy vrou Uitleweringswetgewing more in Konstitusionele hof Tronkbende misluk in aansoek om nie geskuif te word nie The Grand wil polisie aanvat vir klopjag Wouter Basson vat mediese raad hof toe Beeste in polisiekantoor JURIESAAK Wanneeer gee alibi aanleiding tot redelike twyfel? ANDER SAAK Advokaat wat prokureur se werk doen word gestraf

  • CS Law 66 - Wat se die reg?

    03/12/2008

    NUUS Najwa Petersen skuldig bevind Winikhaya gaan Konstitusionele Hof toe Kimberley musiekrowers aangekeer Cope saak volgende Woensdag in die hof Herschell Gibbs se dronkbestuur verhoor volgende jaar in die hof Motorkaping saak aangeklaagdes vry na hofsaak warboel Chauke makker na 11 jaar aangekeer Deportasie saak van Appelhof rol geskrap Presidensiele kalkoen begenadig JURIESAAK Was daar redelike twyfel? ANDER SAAK Winikhaya verloor lotery saak in Appelhof

  • CS Law 65 - Wat se die reg?

    26/11/2008

    NUUS Strafbare manslag saak teen Condor bestuurder uitgestel Regverdigheidshof moet beslis oor BEE aanstelling SANDF klerk vra verlof om Minister te dagvaar Zuma appel Vrydag in Appelhof Dringende aansoek geliasseer om COPE se naam te stop Noorweer vir 61ste keer voor hof sonder bestuurslisensie Indiese hof tik dokter oor vingers vir swak handskrif Hof verskoon ernstige fout in testament Lesbiese soldaat kry 200 000 pond skadevergoeding in Engelse hof JURIESAAK Is eggenote vermoor of per ongeluk geskiet? ANDER SAAK n Postiewe handelsbeperking beslissing

  • CS Law 64 - Wat se die reg?

    12/11/2008

    NUUS Mbeki se konstitusionele hof aansoek van die hand gewys Sunette Bridges kry skadevergoeding, maar nie vir trourok nie! Australiese dwelmhandelaars kry herverhoor na regter slaap in hof 13jarige Britse meisie kry hofbevel teen hartoorplanting Israeli soldaat 21 dae tronk toe na gaap Spanje weier Osama bin Laden se seun asiel Amerikaanse hooggeregshof hoor saak teen vloekwoorde op televisie uitsendings JURIESAAK Moet handelsbeperking teen verkoopsman afgedwing word? ANDER SAAK Is dokters aanspreeklik indien ma nie voor geboorte gewaarsku word van liggaamlike gestremdheid

  • CS Law 63 - Wat se die reg?

    05/11/2008

    NUUS Appelheof gee datum vir Zuma appel SA Polisie gevra om te help met verdwyning van Oostenrykse toeris Kinder misdadigers uitgesluit van minimum vonnis wetgewing Nuwe Justisie belowe om humeure in Hooggeregshof af te koel Laaste 7 Jeppe aangeklaagdes skuldig ANC vra dringende interdik teen gebruik van SANC naam Staatsaankler in hoe profiel dwelmsaak bedank voor verhoor begin Japanese man begin petsie om strokieskarakter te trou JURIESAAK Mag geskeide pa daarop aandring dat sy Afrikaanse kind in Engelse skool bly? ANDER SAAK Eiendomsagentekommissie: moet agent kommissie terugbetaal as hy sonder Getrouheidswaarborgfonds sertifikaat 'n huis verkoop

  • CS Law 62 - Wat se die reg?

    15/10/2008

    NUUS Motata saak - regsgeleerdes ingetrek by ernsitge bewerings Selebi se regspan vre 243 netelige vrae Waterkloof porno kattekwaad in die hof Blinde Kaapse prokureur laat vaar diskriminasie aansoek Noord Kaapse regters oor die vingers getik Indiese dwelmsmokkelaar vrygespreek - na onderbroek demonstrasie Kambodja egskeiding eindig onder die saag JURIESAAK Mag jy n tier leer jag? ANDER SAAK Is daar n plig op die staat om wetteloosheid te voorkom?

  • CS Law 61 - Wat se die reg?

    08/10/2008

    NUUS Vonnisoplegging 35 keer uitgestel Aanklaers woedend oor vertraagde salarisverhogings Hof stop troue Lewenslange vonnis vir verkragting tersyde gestel Landdros rus na hofaanval Oprah deur Suid Afrikaner vir laster gedagvaar Noorweegse 10 jarige jaag weg vir polisie Mickey Mouse die doodstraf opgele JURIESAAK Wanneer kan die polisie aanspraak maak op selfverdediging REGSNUUS UIT GAUTENG Suid Afrikaanse president van Gemenebes Prokureursvereniging spreek Gauteng prokureurs toe - Oorsig oor die afgelope jaar se inmenging in die gereg op verskeie fronte - Pikoli geskors, Gerrie Nel gearresteer tydens Selebi ondersoek - Mag parlementere prosesse oor die hoof gesien word vir Polokwane besluite - Kommer oor Menseregtekommissie se ongeergdheid van Malema uitsprake om vir Zuma te moor - Van mening dat Nicholsonin sy uitspraak fouteer het in sekere opsigte - President verwyder sonder om grondwetlike prosedures te gebruik - Roep prokureurs op om hulle aktief uit te spreek teen die miskenning van die Rule of Law -

  • CS Law 60 - Wat se die reg?

    01/10/2008

    NUUS NPA appel teen Zuma uitspraak ingedien Gelykheidshof beslis oor kombuis Zulu onderrig Hlophe wen saak teen Konstitusionele hof Maar klagtes in RDK gaan voort op 13 Oktober SASOL met 312 milj Euro beboet vir onwettige kartel Parlementere kommittees begin Skerpioen ontbind Swaardmoordenaar se waarneming verleng na 60 dae Waterkloof 4 se Konstitusionele hof appel misluk Beenie Man deur Jamaica hof kwytgeskeld van $1 milj belastingontduikin JURIESAAK Is restaurant aanspreeklik as kroegman 'n klant aanrand? ANDER SAAK Middelike aanspreeklikheid in joyride gevalle

  • CS Law 59 - Wat se die reg?

    10/09/2008

    NUUS NVV gaan aansoek doen om Zuma beslissing te appeller Dali Mpofu verloor in hof vandag Transnet verloor in die Appelhof oor oop deure van bewegende treine Nog verdagtes in hegtenis na lughawe rowers bieg Hansie filmmaatskappy gelikwideer in hof Kaapse prokureursorde vra skorsing van top Kaapse prokureurs 4 lewensvonnisse vir 2 Chinese moordenaars Seepunt konstabel vrygespreek na hond bemorsing insident JURIESAAK Moet SASRIA uitbetaal vir trok wat tydens staking afbrand? ANDER SAAK Appelhof gee onregverdige diskriminasie toe teen wit bevorderingskandidaat

  • CS Law 58 - Wat se die reg?

    03/09/2008

    NUUS Glen Agliotti sien sy lyfband in die hof... Appelhof vaar uit teen lewenslank vir verkragters Stenograwe vat Departement van Justisie hof toe eXactmobile gedagvaar vir selfoon luitoon tantiemes Delmas landdros gaan uitgesit word uit huis Italiaanse kerk moet betaal vir klokke wat te hard lui Shanghai polisie beplan openbare skaamte vir voetganger oortreders JURIESAAK Moet eerste oortreder tronk toe gaan vir perlemoenstropery? ANDER SAAK Die ontbinding van Hindu huwelikke

  • CS Law 57 - Wat se die reg?

    27/08/2008

    NUUS Britse jurie bevind Shia Moslem skuldig JURIESAAK Moet geskrapte prokureur hertoegelaat word om te praktiseer? ANDER SAAK Padongelukkefonds betwis wanneer is 'n kar 'n kar.

  • CS Law 56 - Wat se die reg?

    20/08/2008

    NUUS Hlophe hofsaak maak opslae in Jhb regskringe Taliep-saak staan einde se kant toe Glenister in Konstitusionele hof geargumenteer Parlementere oorlopery iets van die verlede John Lenon se moordenaar parool geweier 86 jarige Nazi aan Hongarye uitgelewer Wapenlisensie uitgereik aan Washington DC wapenvoorstaander JURIESAAK Fietsryer swenk uit vir slaggat en val - is Staat aanspreeklik? ANDER SAAK Restitusie van plaaseiendom - oorvergoeding?

  • CS Law 55 - Wat se die reg?

    13/08/2008

    NUUS Broodboom man skuldig bevind en gevonnis Taliep moord in hof gedemonstreer Johnny de Lange belowe vinnige geregtigheid Afgetrede verkeersinspekteur publiseer boek oor spoedboetes Prokureursorde se interdik teen Padongelukkefonds slaag Gay musiekdosent eis verskoning en skade van gemeente Gay huwelikke in Kalifornie deur hoogste hof gewettig JURIESAAK Is supermark aanspreeklik as jy op oliekol gly? KOLLIG OP GAY REGTE Drie sake in die konstitusionele hof.

  • CS Law 54 - Wat se die reg?

    06/08/2008

    NNUUS Einde van die pad vir Waterkloof Vier Taliep-saak: nog 'n dag, nog 'n getuie Meesterbrein agter lughawe rooftog spring tronkstraf vry Polisiereservis dagvaar polisie vir demonstrasie beserings Gaan Mbeki die Sunday Times dagvaar? Arbeidshof wys onregmatige ontslag van sekswerker van die hand Zuma uitspraak: 12 September 2008 Bin Laden se bestuurder skuldig bevind in Guantanamo verhoor JURIESAAK Die Brahmanbul en die Toyota Venture bots - wie moet die gelag betaal? ANDER SAAK Huiseienaar se aanspreeklikheid vir sy sekuriteitswagte

  • CS Law 53 - Wat se die reg?

    30/07/2008

    NUUS Duiwel vasgetrek in Hemel en Aarde vallei Zuma soek geld vir hofsaak oor 6 dae Von Abu geregtig op diplomatieke beskerming vir Zimbabwe plase Motata ontken hy was dronk Najwa Petersen getuig -en ontken alles Hlophe gryp na strooihalms Brit soek VVV en VSA vra uitlewering SPAM koning pleeg selfmoord en vermoor sy vrou en kind. JURIESAAK Is beroofde trein passasier geregtig op skadevergoeding van Metrorail? ANDER SAAK Akademici stry oor wie outeur van navorsingsartikel is - outeursreg in idees?

  • CS Law 52 - Wat se die reg?

    23/07/2008

    NUUS Binnelandse sake amptenare aangekla van afpersing. Borgtog geweier vir 3 jarige se pa Bedrieer pleit skuldig na 10 jaar verhoorafwagtend. NIA kry interdik teen Business Day Serwiese voormalige president, Karadzik, aangekeer vir oorlogsmisdade Kano man kry 6 jaar vir versekeringsbedrog Spam koning ontsnap van Colorado tronk JURIESAAK Na hoeveel golfballe in jou erf is genoeg genoeg? ANDER SAAK Eis vroegtydig teen jou prokureur...

página 4 de 7