Cs Law - Wat Se Die Reg?

Informações:

Sinopsis

Afrikaanse potgooi oor die reg in SA - Afrikaans podcast about the law in SA

Episodios

  • CS Law 51 - Wat se die reg?

    09/07/2008

    NUUS Polisie ondersoek uiteindelik Lotz moord ooggetuie Motata dronkbestuur saak - nog getuies getuig en staat vra uitstel Musica skuldig bevind aan handeldryf in nagemaakte televisiespeletjies Vusi Pikoli verdedig homself in Ginwala ondersoek Dali Mpofu se skorsing ongeldig verklaar - die derde keer Hoogste hof in Amerika herroep handwapenverbod in Washington DC Klagtes teen New Yorkers wat 52vloer wolkekrabbers uitklim JURIESAAK Telefoniese versekeringsaansoeke - hoe ver terug moet jy jou ongelukke kan onthou? ANDER SAAK Die geldigheid van onvolledige huis koop kontrakte?

  • CS Law 50 - Wat se die reg?

    02/07/2008

    NUUS Strandfontein man gevonnis vir verwaarlosing van sy hond Vusi Pikoli getuig in Ginwala ondersoek Lewenslank vir 5 jarige Danielle Estehuizen se 3 moordenaars Hof luister na Regter Motata selfoon opnames Regter Hlophe reageer op klagtes Tronke is oorvol Swart besigheid ongelukkig met hof se beslissing dat Chinese swart is JURIESAAK Is die onwetende tweede vrou (eggenote) geregtig op helfte van oorlede man se boedel? ANDER SAAK Wanneer is n plaasboer aanspreeklik vir voorbrand skade aan buurman se eiendom?

  • CS Law 49 - Wat se die reg?

    25/06/2008

    JURIESAAK Salomo se wysheid word benodig - selfde eiendom aan 2 verskillende mense oorgedra... Wie moet dit kry? ANDER SAAK Beskerm vrywaringsklousule 'n motorhandelaar uit wie se diensperseel 'n klient se kar gesteel word?

  • CS Law 48 - Wat se die reg?

    11/06/2008

    NUUS Regter Motata video toegelaat in dronkbestuur saak Regter Hlophe se prokureurs kla die Regters aan wat hom aankla! FNB roofsaaak uitgestel weens bomdreigement 3 passiemoordenaars losgelaat na 1/3 van die vonnis uitgedien 2 mediese studente aangekla vanf dagga kultivering Samantha Uys moordenaars kry 38 jaar elk Ivor Powell van Skerpioene se dronkbestuur saak van die rol verwyder Air India lugwaardinne verloor gewigsdiskriminasie saak JURIESAAK Mag 'n bank jou geld net vat? ANDER SAAK Universele vennootskap en die "common law wife"

  • CS Law 47 - Wat se die reg?

    21/05/2008

    NUUS In Pretoria - Sunette Bridges wag vir uitspraak. - Skerpioen hofsaak gaan voort in Pretoria - Fidentia baas Steven Goodwin vra hof om uitlewering na SA te stop In Kaapstad - Regter ongelukkig met Najwa se advokate - Fidentia grootkop Arthur Brown gearresteer vir bedrogklagtes en gemolesteer in aanhouding Elders - McBride help uit met onluste ten spyte van "spesiale verlof op volle betaling" - Dali Mpofu se afdanking ongeldig - Zuma verhoor gaan uitgestel word JURIESAAK Kan 'n winkeleienaar 'n mobiele OTM uithaal desondanks 'n 4 jaar kontrak? ANDER SAAK Wanneer is Inperking van Handelsvryheid (restraint of trade) ongrondwetlik

  • CS Law 46 - Wat se die reg?

    14/05/2008

    NUUS PLAASLIK Waterkloof Vier doen aansoek om verlof tot appel Zuma hofsaak datum in gedrang Ex SAUK Baas bring dringende aansoek teen SAUK Ex hoof van tronke op dronkbestuur klagtes Moordenaar gevonnis tot 25 jaar Verkragter gevonnis tot lewenslank INTERNASIONAAL Amerikaanse apartheid hofsaak teen groot maatskappye gaan voort Amerikaanse regter keur klagtes teen 9/11 verdagtes goed JURIESAAK Moet getuie in hofsaak skadevergoeding betaal aan verloorder vir vals getuienis? ANDER SAAK Wanneer moet Casino dobbelheffings betaal?

  • CS Law 45 - Wat se die reg?

    16/04/2008

    NUUS Johannesburg Hooggeregshof beroof in middel van nag Wynberg Landdroshof se telefone vir afgelope 3 maande afgesny Sielkundiges te min betaal vir hof getuienis Korrupte metro polisieman tot 3 jaar gevonnis R33milj eis vir nalatigheid tydens geboorte van prokureur se dogter Boesman nie haatspraak nie Veroordeelde Nederlandse moordenaar kry interdik teen bekende joernalis JURIESAAK Is die ontslag van sekuriteitswag regverdig? ANDER SAAK Hoeveel onderhoud verdien 'n kind uit 'n gegoede ouerhuis?

  • CS Law 44 - Wat se die reg?

    09/04/2008

    NUUS Mag polisie sosialiseer met kriminele? Alix Carmichele skadevergoeding saak aangehoor Harare Hooggeregshof reserveer verkiesing uitspraak tot Maandag Britse soldaat gevonnis tot onbepaalde psigiatriese waarneming na familieslagting in Newcastle JURIESAAK Cell C v Zulu - Het 'n ooreenkoms vir 'n mobiele telefoonsentrum tot stand gekom? ANDER SAAK Die reg van appel - en die verdwyning van mnr Rashid

  • CS Law 43 - Wat se die reg?

    26/03/2008

    NUUS Appelhof vat Bordeeleienaar se huis weg Staatsaanklaer misle klagstaat - verdinkte konstabels loop vry Pomfret hervestigings stopgesit deur hof Xenofobie moorde in Atteridgeville - aangeklaagdes in hof Perlemoenverbod deur hof in stand gehou Engelse koerant moet McCanns 550 000 pond betaal! Italiaanse piranha sirkus toegemaak - eienaars gearresteer JURIESAAK Moet Radio Pretoria se uitsaailisensie toegestaan word? ANDER SAAK Bordeelsaak onder die kollig.

  • CS Law 42 - Wat se die reg?

    05/03/2008

    JURIESAAK Jurie moet besluit of trustee van Mediese fonds moet opdok vir onwettige betalings EGSKEIDINGS Impak van nuwe kinderwet

  • CS Law 41 - Wat se die reg?

    27/02/2008

    NUUS Muckleneuck dwelmnes hofaansoek Najwa Petersen borgaansoek geweier Shaik-saak draai weer in Konstitusionele hof Scottsburgh landdros voer hofverrigtinge in Zulu alleen TKZ Kwaito ster Tokollo Tshabalala in Gaborone hof vir strafbare manslag Diskriminasie in Belgie met boerkini EU beboet Microsoft met rekord 899 miljoen Euro JURIESAAK Mag huiseienaar advertensiebord vertoon langer as toestemmingstydperk? ANDER SAAK Weereens burereg - die boer wat sy buurman wil verbied om Blouwildebeeste aan te hou.

  • CS Law 40 - Wat se die reg?

    13/02/2008

    NUUS Nuus in Jeppestown verhoor 830 KZN wetstoepassing offisiere word ondersoek SA soldaat kry 18 jaar vir moord op bevelvoerder in Kroonstad Pikoli ondersteun moontlik samesmelting tussen SAPS georganiseerde misdaadeenheid en Skerpioene Amerikaanse weermag skerpskutter moontlik lewenslank tronk toe Minnesota se rookverbod gefnuik JURIESAAK Onwettige tolhekke en rooi robotte ANDER SAAK Verlowingsbreuk kan duur kos

  • CS Law 39 - Wat se die reg?

    06/02/2008

    JURIESAAK Moet Pa ophou onderhoud betaal by meerderjarigheid of as kind selfonderhoudend is? ANDER SAAK Wanneer kan 'n geskeide ouer die kinders saamneem as hy/sy emigreer?

  • CS Law 38 - Wat se die reg?

    30/01/2008

    NUUS Helen Zille deur onafhanklike tribunaal onskuldig bevind aan spioenasie Is die Padongelukkefonds sedert Augustus 2006 in ongeldig saamgestel? Pretoria regsmanne se hulle gaan Eskom aanvat namens publiek ANC LP pleit vir wettiging van prostitusie in aanloop van Wereldbeker Joernalis in Afghanistan moontlik tot dood veroordeel vir godslaster Britse gevangene wen 7m pond - en word nou gedagvaar vir skadevergoeding deur sy slagoffer Jurie is uit op Wesley Snipes se belastingverhoor JURIESAAK Moet 'n besigheid verplig word om te betaal vir skuld wat hulle toegelaat het 'n ongemagtigde werknemer aangaan? ANDER SAAK Wanneer kan 'n Suid Afrikaanse burger aanspraak maak op diplomatieke beskerming van die regering?

  • CS Law 37 - Wat se die reg?

    23/01/2008

    NUUS Lekota kry R5000 boete vir vinnigry Hoerskool Ermelo se appel van die hand gewys vir Afrikaans alleen onderrig Top skerpioen gearresteer vir dronkbestuur - saam met bendebaas Diana - ongeluk: lyfwag vertel hof hy onthou niks nie JURIESAAK Moet Kuruman oproermakers skuldig wees aan strafbare manslag EN openbare geweld? ANDER SAAK Die Appelhof le die reg neer wanneer beslag gele kan word op 'n voertuig as straf vir verkeersoortreding

  • CS Law 36 - Wat se die reg?

    16/01/2008

    NUUS Klagtes teen Gerrie Nel teruggetrek Jackie Selebi moet op 30 Januarie homself oorgee in Randburg hof Zuma skik op R50,000.00 met Rapport in lasteraksie - maar nog R62,950,000.00 se eise uitstaande! Terror Lekota Sondag gearresteer vir spoed by Grassmere tolplaza Marion Jones kry 6 maande tronkstraf vir FBI leuens Speaker van Groenland se parlement bedank weens klagtes van betasting... JURIESAAK Verbruikersbeskerming: is koopkontrak met bouer ongeldig as bouer nie by NHBRC (National Home Builders Registration Council) geregistreer is nie? ANDER SAAK Die konstitusionele hof besluit wanneer die Media hofverrigtinge in klank en in beeld kan uitsaai.

  • CS Law 35 - Wat se die reg?

    09/01/2008

    NUUS Publieke skaamte vonnis van Oos Kaapse reeksbedrogpleer hersien Tony Yengeni kry hoe ANC pos Hoof van Skerpioene ondersoekspan op borgtog vrygelaat ENGELAND: Moordverdagtes in Madeleine McCann saak beplan film ENGELAND: EU mededingingskommissie beveel Apple om eenvormige prys vir musiek aflaai in Europa te vra JURIESAAK Moet eienaars van Transkeise Wildekus vakansiehuise uitgesit word? ANDER SAAK Motorruit verskaffer in die moeilikheid by BMW

  • CS Law 34 - Wat se die reg?

    02/01/2008

    NUUS Zuma op 4 Augustus 2008 in hof op 16 klagtes James Dalton aangekla van poging tot moord op sy vrou FBI nog steeds op soek na DB Cooper Regter in Florida in Halloween drag vir moordverhoor - kan jy dit glo? Britney Spears se 16 jarige suster swanger - moet die 18 jarige pa tronk toe gaan omdat hulle te jonk is? Laaste fase van vuurwapen lisensie hernuwings breek aan JURIESAAK Is eienaar van Taz, die Chow hond, aanspreeklik vir skade as Taz 'n 4 jarige kind byt? NUWE WETGEWING Seksuele Misdrywe Wet in werking sedert Desember

  • CS Law 33 - Wat se die reg?

    19/12/2007

    NUUS: Vrou (33 jaar) gearresteer na sy op Sinterklaas se skoot sit Australiese Sinterklaas afgedank Ouers dreig met litigasie oor Kersvader ontbyt by publieke skool Amerikaanse man wen hofsaak om sy naam te verander na Santa Claus! Die Noord Pool Konferensie kyk na Sinterklaas se regsprobleme JURIESAAK: Lynch v. Donnelly (1983) Is Kersfees toneeltjie (kersfeesboom, takbokke en Sinterklaas) ongrondwetlik in Amerika? Wat se ons grondwet? Dobbel op Kersdag verbode, of nie? Goldcircle v Premier Kwazulu Natal KERSFEES BLUES Kersfees waarskuwings uit Amerikaanse regsgeledere - afdankings en kantoorpartytjies...

  • CS Law 32 - Wat se die reg?

    12/12/2007

    NUUS Selebi blykbaar nie gearresteer nie Tikbende het moontlik Lotz moord gesien... Najwa Petersen se 2de borgaansoek van die hand gewys Eugene de Kock se aansoek om publikasie van boek te keer van die hand gewys Verlore kanovaarder duik weer op in Engeland na 5 jaar - vrou gearresteer Nog 'n Milosevic gevonnis vir 33 jaar vir Serbiese oorlogsmisdade JURIESAAK Is Verimark skuldig aan handelsmerkskending vir gebruik van BMW motor in politoeradvertensie? ANDER SAAK Die Konstitusionele hof se uitspraak in Baba R saak bekend gemaak laas Donderdag. Wat het die hof besluit oor inter staat aannemings?

página 5 de 7